• Langdurig

    GEUR parfuum is bekend vir sy uitsonderlike langdurigheid. Elke bottel is meesterlik saamgestel met hoë konsentrasies van geur-olie – wat beteken jy kry nie net ‘n geur wat goed ruik nie, maar een wat ure lank hou. Van oggend tot aand, deur warm dae en lang nagte, bly GEUR saam met jo, altyd.

  • Wat maak GEUR anders?

    GEUR is nie net ‘n parfuum nie – dis ‘n storie, ‘n gevoel, ‘n identiteit. Elke geur het ‘n naam, ‘n karakter, ‘n persoonlikheid. GEUR is vir die mens wat nie net lekker wil ruik nie, maar iets wil sê sonder om ‘n woord te praat. Ons meng kwaliteit, karakter en kultuur in elke bottel – uniek, eerlik en altyd oorspronklik.

  • 100% Suid-Afrikaans

    GEUR is geproduseer en ontwerp in Suid-Afrika, vir Suid-Afrikaners. Ons is trots op ons plaaslike herkoms – van die rou bestanddele tot die kreatiewe inspirasie agter elke naam. Geen ingevoerde afknouery nie – net egte gehalte, met liefde hier gemaak. Jy ondersteun plaaslike vakmanskap met elke bottel wat jy koop.

1 of 3
Abraham - GEUR
Abraham - GEUR
R 400
Gooi in trollie
Meer
Petronella - GEUR
Petronella - GEUR
R 400
Gooi in trollie
Meer
Theodorus - GEUR
Theodorus - GEUR
R 400
Gooi in trollie
Meer
Magriet - GEUR
Magriet - GEUR
R 400
Gooi in trollie
Meer
Jacobus - GEUR
Jacobus - GEUR
R 400
Gooi in trollie
Meer
Klara - GEUR
Klara - GEUR
R 400
Gooi in trollie
Meer
Herklaas - GEUR
Herklaas - GEUR
R 400
Gooi in trollie
Meer
Katarina - GEUR
Katarina - GEUR
R 400
Gooi in trollie
Meer
Wilhelm - GEUR
Wilhelm - GEUR
R 400
Gooi in trollie
Meer
Isabella - GEUR
Isabella - GEUR
R 400
Gooi in trollie
Meer

Ons storie

GEUR is die eerste en enigste unieke Afrikaans-geïnspireerde parfuumhandelsmerk in Suid-Afrika.

Ons vier ons kultuur en kwaliteit met luukse parfuum wat lank hou teen ‘n fraksie van die prys.

Handgemaak in Pretoria met die hoogste gehalte olies van Grasse, Frankryk, meng ons ons geure teen 30-35% olie-inhoud – vir ‘n geur wat jou die hele dag omvou.

Plaaslik gemaak. Internasionale gehalte. Afrikaans tot in die kern.

Het jy al jou kenmerk GEUR ontdek?

Vind meer uit

Parfuum wat hou

Al ons parfuim word teen tenminste 30% olie gemeng teenoor basis. Meeste van die parfuum op die rakke word teen 15-20% gemeng. Dit beteken, GEUR hou jou heel dag.

Wie het tyd vir kopieë? Ons parfuum is eg en uniek. DIT IS NIE ‘n kopie van ander handelsname nie. Elke GEUR is sorgvuldig gemeng om jou unieke jy uit te beeld.

WOW! Wat ‘n ongelooflike parfuum. Baie dankie vir die special touch van die mooi en spesiale verpakking. Absoluut amazing produk. Love dit.

Hendriette Hannekom