GEUR
Blommetjies - GEUR Nooitjie
Blommetjies - GEUR Nooitjie
Regular price
R 430.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 430.00 ZAR
Unit price
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Ligte kinder-geur · Waterbasis · 10% geurolie
Vars soos ’n lentedag
Blommetjies is ’n sagte, vrolike geur vir jong geurliefhebbers. Die vars blomkarakter is lig genoeg vir alledaagse dra sonder om swaar te voel.
Die formule word met gedistilleerde water en geurolies gemaak. Natuurlike skeiding kan voorkom; skud die bottel liggies voor gebruik.
Gebruik: Vermy die oë en mond. Volwasse toesig word vir jong kinders aanbeveel.
