Spring na produkinligting
1 van 4

GEUR

Blommetjies - GEUR Nooitjie

Blommetjies - GEUR Nooitjie

Gewone prys R 430.00 ZAR
Gewone prys Uitverkopingsprys R 430.00 ZAR
Uitverkoping Uitverkoop
Aflewering word tydens betaal bereken.
Betaal in 4 rentevrye paaiemente van R 107.50 met Payflex. Hoe dit werk
✓ 30–35% geurolie ✓ Handgemaak in Pretoria ✓ Versend binne 1-3 werksdae

Ligte kinder-geur · Waterbasis · 10% geurolie

Vars soos ’n lentedag

Blommetjies is ’n sagte, vrolike geur vir jong geurliefhebbers. Die vars blomkarakter is lig genoeg vir alledaagse dra sonder om swaar te voel.

Die formule word met gedistilleerde water en geurolies gemaak. Natuurlike skeiding kan voorkom; skud die bottel liggies voor gebruik.

Gebruik: Vermy die oë en mond. Volwasse toesig word vir jong kinders aanbeveel.

Bekyk volledige besonderhede